Vos

Vos
'n Rooivos (V. vulpes) lê in die sneeu
Die blaf van 'n rooivos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Families

'n Vos (genus Vulpes) is 'n klein roofdier van die familie van die Hondagtiges (Canidae) wat inheems is in Europa, Afrika, Asië en Noord-Amerika. In Suid-Afrika word net een egte vos, die silwervos of silwerjakkals (Vulpes chama), aangetref, wat soms met die bakoorjakkals (Otocyon megalotis) verwar word omdat albei spesies in die omgangstaal ook as draaijakkalse bekend staan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search